jumping castles for hire and to buy in Tshwane/Pretoria area contact us jumping castles for hire and to buy in Tshwane in Pretoria area
Kings Jumping Castles Pretoria Springkastele Tshwane/ Pretoria omgewing Themes Princess
Slides Gladiators
Kids Jumping with joy View our Videos  follow us on facebook  follow us on twitter
Spring Kasteel Katalogus 2016
  TUIS

Omtrent ons: Tuis besigheid van Springkastele in Pretoria/ verkope

Omtrent Ons

Kings Jumping Castles is 'n klein tuis besigheid, gelee in Pretoria, Wonderboom Suid.

Ons ligging is idiaal gelee in die middel van ons hoof bedienings area, van Pretoria Noord tot Centurion, Van Pretoria Oos tot by Hartebeespoortdam.

Vergelykend met ander besighede is ons redelik nuut in die bedryf, maar ons het 'n dryf en passie om kinders te vermaak omrede ons kinders die toekoms is. Ons "spoil" hulle daarom die keuses springkasteele wat ons bied. Nie net die gewone nie, maar meer interesanter om hulle besig te hou en laat lag van lekker kry vir langer.

Met die passie vir kinder het ons 'n manier inwerking gestel om terug te gee vir skole. voorskool en kleuter skole en ouers.
Enige bestelling wat ons ontvang van 'n ouer wie se voorskool, speelgroepie, dagsorg, skool geregistreer is by ons, sal ons 'n donasie van die verhuuring aan die skool skenk.
Die initiatief sal ons kinders help met 'n beter leer omgewing. Vir meer inligting kontak ons gerus.

Ons was en maak alle kastele skoon na elke gebruik, vir gemoedsrus dat elke kind hom/haar self kan geniet in 'n hiegieniese skoon omgewing.

Ons lewe vir ons kinders en kom ons lag saam met hulle in die ernstige tye, leer hoe om die lewe weer te geniet deur ons kinder se lag en geluk...

KLIEK OP PRENTJIES ONDER

Koop of Huur Tydelike Tattoe Masjien
TYDELIKE TATTOO's

Huur of Koop Skuim Masjien
SKUIM MASJIEN

To Hire or buy Wrecking_Ball
NUUT Wrecking Ball

Balloon Dunk or Dunk Tank
BALLOON DUNK

We are animal friendly
Spring Kasteel Verhuur
Spring Kasteel Verkope
KONTAK ONS
GALARY
VRAE en ANTWOORDE
FACEBOOK PAGE
VERNIET GOEDJIES
VINNIGE KONTAK
verhurings | Verkope | Kopiereg | Huur ooreenkoms | termes en kondisies | Privaatheid Kennisgewing
               
Gauteng pretoria, Castles Joy for kids Free Party invitations Free Party ideas One Time online bookings Our area for services KMI Houseplans kings jumping castles to hire house plans Afrikaanse springkasteel webblad vir Pretoria Kontak ons vir springkasteel verhurings Ons springkasteel produkte pretoria, Adverteer op on webblaaie ons springkastele se pryse, Kontak ons vir enige navrae oor verhurings en verkope, huis planne Jumping Bou planne Spring Kastele, springkasteel te huur in pretoria, water glybane, springkastele te huur pretoria, glybane te huur in Pretoria, springkastele centurion, springkasteel, springkastele te koop, glybane te huur, springkastele, springkasteel, springkastele te huur in pretoria amandasig, chantelle, akasia, the Orchards, fundus, rosslyn, patryshoek, bon accord, onderstepoort, phillip nel park, danville, elandspoort, wes park, kwaggasrand, lotus gardens, valhalla, zwartkop, clubview, sutherland ridge, mooiplaats, eldoraigne, die hoewes, rooihuiskraal, higveld, south downs, irene, pierre van ryneveld, rietvallei, builders pretoria Moot/Pretoria North / Zambezi Pretoria East, Midrand / Centurion, Waterkloof, Brooklyn, Groenkloof, Villieria, Silverton, wonderboom, wonderboom south, Montana, dorandia wolmer, annlin, pretoria north, mountainview, rietfontein, waverley, queenswood, daspoort, pretoria gardens, pretoria tuine, pretoria west, magalieskruin, arcadia, hatfield, murrayfield, die Wilgers, faerie glen, wapadrand, jan niemand park, doornpoort, montana, montana tuine, sinoville, zambezi country estate, pumulani, Theresapark